Ian Ziering

Ian Ziering
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ian Andrew Ziering
Geboorte 30 Maart 1964 (1964-03-30)
Newark, New Jersey, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ian Ziering (gebore 30 Maart 1964) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Domino (2005) en in die televisiereeks Beverly Hills, 90210 (1990).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy